|
Welkom by ons Tuisblad! “‘n Geestelike familie wat na jou wil uitreik en laat tuis voel.” |
KletsbladDie werklike boodskap van KersfeesDie werklike boodskap van kersfees"As winkels Jesus uit Kersfees wil haal, dan kan hulle maar eerder hulle eie fees skep, want Kersfees ís JESUS se fees!" – só skryf Rick Warren onlangs op Twitter. Is dit nie tragies dat sekerlik die grootste fees ter wêreld so misbruik en afgewater word sodat daar uiteindelik van die groot bedoeling daarmee nie veel oorbly nie? Dit is asof baie mense doelbewus vir Jesus uit Kersfees wil haal. Winkelsen... Lees meer |
|
|
