top of page

Ontmoet en Groet

Photo from Jeannette De Wet.jpg

Ons wil graag saam met jou kuier

Elke kwartaal nooi ons nuwe en bestaande lidmate om een aand saam te kom eet en kuier met die doel om mekaar beter te leer ken en ons hart vir die gemeente en gemeenskap te deel. Kinders is welkom!

Opkomende datums vir 2026 is 30 Julie en 15 Oktober om 18:00.

Ontmoet en Groet Registrasie

Bespreek jou plek vir die volgende Ontmoet en Groet geleentheid deur die vorm hieronder te voltooi. Ons sien uit daarna om jou te leer ken!

Voorkeurdatum
bottom of page