blog1
Vroue Bybelstudie

Dames mag nie hierdie wonderlike en verrykende geleentheid mis nie. Almal is baie welkom om aan te sluit.

Tyd en Plek

Die groepe vroue vergader elke Woensdag om 9:00 in verskillende lokale by die kerk.

Kontak enige van die volgende persone om in te skakel

Mari Bezuidenhout – 082 393 6083

Lola Janse van Rensburg – 082 403 1417