Gebedsgeleenthede

Almal welkom! Ons gemeente se manne bid saam op Woensdagoggende.

Waar: Kapel om 06:30 (kontak Hennie de Kock - 083 417 4460)

Gebedsversoeke vir Sondae kan asb in die week by Eveleen of een van die leraars aangemeld word.

Wees deel van hierdie besonderse geleentheid, en sien die verkil in ons gemeente!

Indien jy deel van ons WhatsApp Gebedspan wil wees, kontak asb die kerkkantoor by 014-533 4028.