blog1
Oggenddiens

Eredienste is daardie besondere openbare ruimte van ‘n geestelike ontmoeting tussen die Drie-enige God en die groot geloofsfamilie, sowel as die ontmoeting van die geloofsfamilie onderling met mekaar, waar deur beide die partye gegee en ontvang word, en waar elke gelowige met sy of haar unieke gawes betrokke is en God op ‘n besondere wyse in en deur die lewens van mense werk.

blog1
blog1