Doopgesprekke

1. Die eerste Sondag van elke maand is doop-Sondag. ‘n Registrasievorm moet ‘n maand vooraf voltooi word. Doopkategese vind plaas op die datums en tye soos in die gemeentekalender en/of afkondigings aangedui. Sodra jy jou Registrasievorm voltooi het, skakel asb die Adminkantoor om ‘n afspraak te maak vir die Doopgesprek. Onthou om betyds ‘n foto van jou baba aan ons te e-pos, sodat ons dit op die “Powerpoint” aanbieding en in Doopbybel kan plaas.

Laai Vorm Hier Af