blog1
Fasiliteite te huur

Wat is ons fasiliteite?

Teatro – 150 (om tafels) en 200 (stoele)

Kerk (Ouditorium) – 950 persone

Communio – 40 (om tafels)

B-Lokale – 10 tot 30 persone.

Konferensie Kamer 1 – 30 (om tafels) en 60 (stoele)

Konferensie Kamer 2 – 15 (om tafels)

Indien jy in die sakewêreld is en probleme ondervind om geskikte konferensie- of opleidingslokale te kry, kontak ons gerus. Ons het verskeie lokale wat vir jou spesifieke behoeftes geskik sal wees. Lokale is beskikbaar gedurende die week, sowel as Saterdae. Ons is ook bevoorreg om professionele spysenieringspan te hê wat werklik in almal se behoeftes sal kan voorsien. Klank en oudiovisuele fasiliteite is ook beskikbaar.

Kontak gerus die Kerkkantoor vir ‘n kwotasie.

Laai Vorm Hier Af