blog1
Bybelverspreiding

Ons versprei elke maand R 30 000 se bybels in die gemeenskap. Indien jy wil betrokke raak by die bediening kan ‘n donasie vir Bybels van R 90 per Bybel gegee word. U donasie word opreg waardeer!

Ons Bankbesonderhede:

Absa Rustenburg

Tjek rek nr: 1220 580 683

Takkode: 632 005

Verwysing: Bybel Donasie

blog1
blog1
blog1
blog1
blog1
blog1
blog1