VOLWASSE BELYDENIS GROEP

Persone wat nog nie belydenis gedoen het nie kan aanmeld by Eveleen (Adminkantoor / of by Ds. Deon.)

Ds. Deon hanteer dan persoonlike weeklikse gesprekke n.a.v. studie – boekie. Elke persoon bepaal self die tempo waarmee daar deur die boekie en besprekings gewerk word.