Survivor Kamp

Die Survivorkamp is ‘n kamp vir alle graad 8’s en 9’s.

Die kamp word naby Naboomspruit Jeugkampterrein aangebied.

Kom deel in die AVONTUUR ervaring, waar jy deur dinge wat jy ervaar en doen meer van JOUSELF en jou talente leer.

Hou gerus die kalender dop vir die volgende kamp.