PREKE

Sondae se oggenddienste word opgeneem en DVD’s van preke kan by die I-bank bestel word @ R15.00.

Diensopnames Argiewe: Diensopnames van die laaste twaalf maande is hier beskikbaar. Indien u ‘n diensopname wil bekom ouer as twaalf maande kan die Adminkantoor geskakel word by 014 533 4028