MANNE ONTBYT

Die geleentheid vir mans om nie net lekker saam te eet nie, maar ook geestelik saam te groei en verhoudings te bou in Christus vind plaas op ‘n Vrydagoggend voor werk.

Ons nooi ‘n spreker wat ons kom toespreek oor ‘n aktuele onderwerp, daarop toegespits om jou lewe te verander.

Maak gebruik van die geleentheid nie net om saam met jou vriende te kuier nie, maar ook saam as dissipels van Jesus te groei.