Manne Bybelstudie

Dit vind Vrydag oggende plaas vanaf 05:30 – 06:30. Mans wat wil inskakel is welkom. Ons plaas name op ‘n “Whatsapp” groep en laat weet telkens waar dit is. Kontak vir Ds. Deon indien u belangstel:

083 627 5085