LIRIEK MIMIEK

‘n Melodrama fondsinsamelingsprojek wat een van die hoogtepunte van ons gemeentejaar is. Musiek DVD’s word op die verhoog uitgebeeld terwyl die gehoor smul aan ‘n driegangmaal. Oud en jonk neem deel en die musiek is van toeka tot nou. Aan die einde van die aand word op die items gebie en spellers kompeteer om as “wenner” uit die stryd te tree. Merk die geleentheid op jou kalender.

Kontak Riekie 082 824 8329