JEUGBEDIENING

JEUG

Ons kleuter– en kinderbediening vind plaas in die Teatro tydens die Sondag erediens om 09:00. Interaktiewe leermetodes word gebruik om tradisionele lesse te gee. Kinders word gehelp om lewegewende water te wees in hulle wêreld.