Hospitaalbesoeke

Leraars doen besoeke by hospitale op aanvraag. Indien jy hospitaal toe gaan, laat weet asb waar en wanneer en ons besoek dan.