Media-Net

Ons Media-Net is ‘n Christelike boekwinkel en het ‘n verskeidenheid engelse en afrikaanse boeke, DVD’s, CD’s en Bybels beskikbaar. Meeste van ons boeke word tans teen halfprys uitverkoop!

Kom maak gerus ‘n draai!

Kontak Christel Herbst (082 785 2439) vir meer besonderhede.

Tye:

Maandae – Vrydae:

08:00 – 13:00

Sondae: (reël asb vooraf)

08:00 – 10:30