Cafè Communio

Kom drink ‘n heerlike koppie koffie by Café Communio, na ons eredienste of selfs gedurende die week!

Café Communio het nie net heerlike koffie nie, maar verskeidenheid koeke, terte, gevriesde banting etes, soet- en soutplatters na jou smaak!

Kontak vir Alet Meyer vir meer inligting: 082 769 78 74