Bybelloop

‘n Heerlike saamstap geleentheid vir oud en jonk vroeg op ’n Sondag oggend wanneer die lente aanbreek. Ons hou dan ’n informele gesinsdiens daarna. Alle fondse wat ingesamel word gaan vir Bybelverspreiding. Hou gerus ons kalender dop en moenie die geleentheid misloop nie.