BELEIDENISGROEP

Ons belydenisjaar is ‘n geleentheid vir jou om te verdiep in jou geloof en in die praktyk te leer wat dit beteken om ‘n volgeling van Jesus te wees. Die jaar sluit ‘n heerlike kamp in waar ons nuwe vriende maak, ou vriendskappe verdiep en nader aan die Here groei.